Monthly Archives: February 2016

Vyf liefdes-aktiwiteite vir die gesin

Deur Anelia Prinsloo Eienaar en Stigter Pienkvoet-Pret Suid-Afrika

Dis die maand van liefde...En 'n kind spel "liefde" so: t.y.d. Maak dus TYD om vir jou kind en sommer die hele gesin te bederf met ekstra baie liefde en omgee. 1. Hou 'n hartjie-piekniek! Kinders kan help om kasies, eiers, waatlemoen en broodjies met ‘n hartjie koekiedrukker te druk. Gooi 'n kombers...

Liefdevolle dissipline

Om te disiplineer of nie. Dit is die groot vraag. Daar is soveel opinies oor hoe, wat en waar soos wat daar mense op die aarde is! En dit is so 'n emosionele onderwerp, want ons wil almal net die beste vir ons kinders doen, en ons wil hulle ook begelei om eendag goed aangepasde volwassenes te wees.

Omgee is pret

Terwyl ons elkeen met mening daarna strewe om ‘supermammas’ te wees, is dit nodig vir ons om meer as gereeld ons kragte te herlaai en maats te maak met die feit dat mens presies dít is – mens.

Lief jou baba gelukkig

Ek dink baie mammas voel die naam sê alles – BABAmassering. Maar moenie dink die voordele is net beperk tot baba nie. Hierdie massering kan gedoen word tot jou tiener matrikuleer.

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better