Monthly Archives: January 2016

Maak waterbesparing pret met die 5 wenke

Ons woon nie almal in die droogte-geteisterde areas van ons mooi land nie, maar as mammas kan ons verseker ons deel doen vir "volk en Vaderland" en water bespaar.

Kom weer terug in die roetine na die vakansie

Deur Nolene Rust - Spelterapeut Ons almal weet van die belangrikheid van roetine, aangesien dit 'n gevoel van veiligheid vir ons almal skep.  Hiermee saam gee dit 'n gevoel van voorspelbaarheid wat weer sekerheid tot gevolg het.  Dink daaroor, hoeveel gemakliker voel ons nie byvoorbeeld by die werk as ons weet wanneer wat van ons verwag...

Maak daai eerste aflaai en “koebaai” makliker

Jou Pienkvoet gaan vir die eerste keer kleuterskool toe. Jou hart klop in jou keel as jy daaraan dink dat jy jou kleinding moet aflaai en groet. Rhona Erasmus, eigenaar van Midstream Babahuis en mede-eienaar van Pienkvoet-Pret gee wyse raad oor wat om te doen en nie te doen nie.

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better