Monthly Archives: November 2015

Kom ons maak lemonade!

Dis somer en wat kan nou beter wees as om yskoue lemonade te maak? Wie weet? Dalk maak jou Pienkvoet sommer ekstra sakgeld vir daai see-vakansie wat om die draai is!

Stout of tassensitief?

Reneé Peters is 'n Arbeisterapeut in Pretoria met 'n spesiale belangstelling in sensoriese prosseserings-probleme. Kontak gerus vir Reneé op reneepeters.ot@gmail.com indien jy vermoed dat jou Pienkvoet arbeidsterapie nodig het.

Bring jou kreatiwiteit op die lappe

Wie het gesê jy moet materiaal stik? Kry jou Pienkvoete bymekaar en plak dit! Hierdie is 'n heerlijke aktiwiteit saam met jou peuter en kleuter.

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better