Monthly Archives: August 2015

Rympies vir die kleintjies

‘n Prettige manier om jou kind se taal en spraakvaardigheid te verbeter, is om rympies op te sê. Babas word gestimuleer deur die klanke, ritme, rym, opeenvolging en verskillende buigings van jou stem. In kinderrympies is die taaleienskappe belangriker as die betekenis - dis juis waarom kinders dol is daaroor! Rympies ontwikkel ook jou kind se...

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better