Monthly Archives: August 2015

4 Wenke om magie-tyd maklik te maak

Deur- Anelia Prinsloo, Pienkvoet-Pret Suid-Afrika Algehele Eienaar Babas het nodig om baie meer tyd op hul magies te lê! Nie net gaan jou baba ’n heel nuwe perspektief op die wêreld kry nie, maar dit hou ook baie voordele in. Voordele van magietyd: Dit versterk jou baba se lyfie- wanneer hy sy kop oplig versterk dit die nek-,...

Ontdek die kuns van kinders besig hou

Deur - 'n Pienkvoet-Pret Mamma Die dag toe jy ’n mamma geword het, het jy geweet jy gaan moet doeke ruil, bad, room smeer, kos maak, skoon maak, gesond maak en, en, en! Maar êrens het jy op die fynskrif uitgemis wat lees: “HOU MY 24/7 BESIG”. En hier sit jy, of eerder hier sit jou...

Ek is ‘n mamma

Deur - 'n Pienkvoet-Pret Mamma Ek is net soos jy. Ja jy. Die een met die denimbroek en die los donker hemp. Net soos jy het ek ook nie altyd so aangetrek nie, maar vir nou is donker kleure my beste vriend want dit wys nie die vuil taai handjies wat vroeër aan my afgevee is nie. Ek...

Vadersdag

GELUKKIGE VADERSDAG! 21 Junie maand vier ons Vadersdag! ‘n Gelukkige Vadersdag aan al die pappas en oupas waarvoor ons so lief is. Ons salueer die pa’s en sê veral dankie aan dié van julle wat: Soms ook in die nag opstaan vir ‘n kriewelrige baba Pa’s wat poefdoeke skoonmaak sonder om te kla ‘n Ma laat slaap tot wanneer...

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better